Klasgids Jul 2016 Hoërskool

Geen
Klasgids Jul 2016 Hoërskool
In voorraad
ISBN
9780799382068-cfg-1
R70,00
Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser (Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal) se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder andere:
 
•             Vraestelle
•             Taaloefeninge en –toetse
•             Besprekings en vrae oor voorgeskrewe gedigte en kortverhale.
•             Wenke vir onderwysers en lesers oor allerhande onderwerpe.
•             Lees wat doen onderwysers wat omgee vir hul leerders en vir Afrikaans!
 
Sedert 2014 verskyn daar elke kwartaal twee uitgawes van Klasgids: een vir die laerskool en een vir die hoërskool.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening