Sweef en ander verhale: ’n handleiding dien as 'n hulpmiddel vir onderwysers. Die handleiding bevat ’n wye verskeidenheid van vrae en aktiwiteite vir die klaskamer met die doel om die leerder se begrip van die kortverhale in Sweef en ander verhale te verbeter.