Grootboek

Leer my lees (Vlak1-grootboek) 1: Hallo Tippie!

Geen
Leer my lees (Vlak1-grootboek) 1: Hallo Tippie
In voorraad
ISBN
9781776356522
R150,00
Skrywer(s):
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname. Die A3 formaat is ideaal om in die klas te gebruik.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening