Teken in op ons nuusbrief en jy kan dalk wegstap met ‘n pragtige geskenkpak spesiaal vir die Ma’s! Hierdie geskenkpak sluit in: Mieke deur Mariël le Roux, ’n Kans op vir altyd deur Cecilia Nortjé, Uit die hart van ‘n vrou deur Rozaan de Wet, Die lewe vir beginners deur Bernette Bergenthuin, As jy van moord droom deur Deborah Steinmair en Liewe Mamma deur Esther Verhoef PLUS ‘n lekker bederfboks! Die kompetisie is geldig tot 31 Mei 2022. Bepalings en voorwaardes geld.