Meneer Monster

Uitverkoop
ISBN
9780799362480-cfg
R0,00
Marko kan nie glo meneer Van Vuuren is so cool nie. Hy dink wraggies kattekwaad is snaaks. Dit lyk of hy van stout kinders hóú! Hy reël selfs ’n kamp vir Baie Spesiale Leerders waarheen hy al die moeilikheidmakers in die skool nooi. Maar Marko begin vermoed iets is nie pluis nie. Hoekom het dit gelyk of meneer Van Vuuren twee kinders se breins deur hul ore uitsuig? Is die nuwe hoof dalk ’n alien ... en hoe gaan hy dit bewys?
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening