Dagboek sonder grense

Gradering:
80% of 100
Geen
Dagboek sonder grense
In voorraad
ISBN
9780799384567
R330,00
Dagboek sonder grense is ’n enige-jaar beplanner propvol inspirerende projekte wat jou kreatiwiteit vlerke sal gee. Die dagboek spog met bydraes deur skrywers soos Janine Bevolo-Manders, Dina Botha, Alta Cloete, Chantelle de Wet, Madelie Human, Sophia Kapp en Elsa Winckler, sowel as resepte, handwerk- en kunsvlytprojekte, woordraaisels en doodle-projekte. 
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening