Grootdrukblokraai 2

Geen
Grootdrukblokraai 2
In voorraad
ISBN
9780799384758
R99,00
Moet jy soms naarstig na jou bril soek voor jy blokraaie invul? Ná die sukses van die Grootdrukbloraai nr. 1 is hier nou nóg 27 blokraaie: Ons tweede grootdrukblokraaiboek! Grootdrukblokraai nr. 2 beloof, nes sy voorganger, om ure se woord- en raaiselgenot te verskaf, sonder dat jou oë onnodige stremming voel. Die boek het dieselfde bestanddele as ʼn gewone blokraaiboek – al verskil is dat jy nooit weer hoef te sukkel om te sien wat in die klein blokkies staan nie. Elke blokraai en elke leidraad is twee keer so groot! Wie weet? Miskien hoef jy nooit weer jou bril nader te trek as jy blokraaie invul nie!
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening