Alles oor hekel

Geen
Alles oor hekel
In voorraad
ISBN
9780799364330
R280,00
Skrywer(s):
Alles oor hekel is ’n gids tot die basiese tegnieke en steke van hekel en bied ook addisionele inligting rondom die versorging van hekelwerk. Hierdie boek is die ideale wegspringplek vir diegene wat wil leer hekel, maar bied ook interessante steke en kan as ’n nuttige naslaanbron vir die gesoute handwerker dien. Die boek sluit die volgende in: Hekeldraadsoorte en hekelpenne; die basiese beginsels en basiese steke; spanning en toetslappies; lees van patrone en diagramme; kleurwerk, vermeerder en verminder; verskillende steke: riffel, sjevron, skulp, springmielie, trossies, bobbles, ens.; inleiding tot tunisies, filet, besemstok en haarnaaldwerk; versierings, sirkels, seshoeke, vierkante en randjies; knoopsgate; nate, pars en blok.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening