Alles oor hekel 2

Geen
Alles oor hekel 2
Uitverkoop
Slegs -17 links
ISBN
9780799374155
R280,00
Skrywer(s):
Alles oor hekel 2 is die groot opvolger op die topverkoper, Alles oor hekel wat in 2014 onder die top 10 in die land was. Dié beginnersgids tot hekel bou voort op algemene hekel-inligting en sluit ook ’n spektrum van basiese patrone en nuwe steke in.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening