Brei saam met Vrouekeur 1: Serpe & Sjaals (EBOEK)

Geen
Brei saam met Vrouekeur 1: Serpe & Sjaals (EBOEK)
ISBN
9780799363654
R81,00
Brei saam met Vrouekeur bied handige wenke en inligting soos algemene benodigdhede, hoe om steke met die duimmetode op te stel, naaldgroottes en afkortings. Al die patrone is met Saprotex-breidraad gebrei en is landwyd beskikbaar. Van Vrouekeur se gewildste patrone is in die boekies opgeneem, maar die meerderheid is splinternuut.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening