Vrouekeur: 50 Breipatrone

Geen
Vrouekeur: 50 Breipatrone
In voorraad
ISBN
9780799382877
R350,00
Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe breipatrone in een boek, opgedeel in 5 temas: Babas, Meisies, Seuns, Mans en Troeteldiere. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, so die boek is ideaal vir beginners asook brei-entoesiaste met meer gevorderde vaardighede.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening