Vrouekeur: 50 Hekelpatrone

Geen
Vrouekeur: 50 Hekelpatrone
In voorraad
ISBN
9780799374179
R350,00

Vrouekeur 50 hekelpatrone bied ’n hekelbonanza vir die ywerige handwerker.


Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe hekelpatrone in een boek, opgedeel in 5 hoofstukke met 10 patrone elk. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, so die boek is ideaal vir beginners asook hekelentoesiaste met meer gevorderde vaardighede.


Projekte wat aangepak word wissel van skattige babamussies en -skoentjies tot truie vir vroue en selfs ’n minirompie wat enige tienerhart sal verbly!

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening