Groente van tuin tot tafel

Geen
Groente van tuin tot tafel
Uitverkoop
Slegs -27 links
ISBN
9780799368444
Spesiale prys R57,50 Gewone prys R230,00

Groente van tuin tot tafel leer jou hoe om jou eie groente te kweek en sorg sodoende dat jy op ’n gereelde basis groente tot jou beskikking het. Kies uit die lys van groente watter groentesoort jy wil plant en volg die riglyne om jou eie groente te kweek. Die boek bied nuttige inligting oor verskeie aspekte van groenteverbouing, insluitend grondvrugbaarheid, bemesting, waterbehoeftes, wisselbou en plantmaats, en natuurlike plaagbeheer.

Die res van die boek gee wenke oor die opbou van ’n groentetuin wat jou leefstyl sal pas – of dit 'n formele groentetuin in 'n hoek van die erf, of 'n geïntegreerde tuin sonder onderskeid tussen sierlike en nuttige plante hou, die inligting is hierin.

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening