Lekker en Vinnig 8: Sosaties

Geen
Lekker en Vinnig 8: Sosaties
In voorraad
ISBN
9780799379785
Spesiale prys R21,25 Gewone prys R85,00

Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is?

Die reeks LEKKER&VINNIG is net die antwoord … 20 smaaklike resepte per tema/titel met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening