Vrouekeur kreatiewe en inspirerende jaarbeplanner

Geen
Vrouekeur kreatiewe en inspirerende jaarbeplanner
In voorraad
ISBN
9780799379846
Spesiale prys R55,00 Gewone prys R220,00

Die Vrouekeur kreatiewe & inspirerende jaarbeplanner bestaan uit ’n versameling van Janine Bevolo-Manders se boodskappe, verpak in die vorm van ’n nuttige jaarbeplanner met oorspronklike illustrasies deur Rina Burger, ’n plaaslike kunstenaar, en illustreerder van die blitsverkoper ROUGE, inkleurboek vir grootmense.


Vrouekeur is a popular family magazine that publishes a weekly inspiration column by Janine Bevolo-Manders. These columns are based in Christianity and offer advice, hope and inspiration. The Vrouekeur kreatiewe & inspirerende jaarbeplanner comprises a collection of Janine’s messages, packaged as a handy year planner with original illustrations by Rina Burger, a local artist and illustrator of the instant seller ROUGE, inkleurboek vir grootmense.


Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening