Nuwe seisoen (EBOEK)

Geen
Nuwe seisoen (EBOEK)
ISBN
9780799353839
R81,00
Ronel het nie verwag dat ’n vroulike adjunkhoof so ’n opskuddinkie op die klein dorpie sou veroorsaak nie. Boonop kies die nuwe skoolhoof, Frans Hugo, sommer die eerste dag al kant teen haar ná kwaadwillige praatjies.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening