Ompad verby die maan & Die magic van die maan (RomanzaLiefde)

Geen
Ompad verby die maan & Die magic van die maan (RomanzaLiefde)
ISBN
9780799396607
R35,00
Skrywer(s):
Ompad verby die maan – Cheryl Rogers Op ’n maanverligte aand langs ’n eensame pad, kom ’n man wat soos ’n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie ’n keuse is nie, maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Lokteks: Die magic van die maan – Frenette van Wyk As hy nou ’n sexy Cabriolet gery het of ’n Franse baret gedra het en met ’n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het … Of haar op ’n date gevra het, en sy ’n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek ... Hel, hoekom is hy nie so romanties nie?
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening