Onder woestynsterre (EBOEK)

Geen
Onder woestynsterre (EBOEK)
ISBN
9780799359480
R81,00
Sarah is nege jaar gelede sonder ’n spoor uit Doebai weg. Kort daarna is haar en Omar Issa se seun gebore. Omar vind haar in ’n afgeleë Suid-Afrikaanse dorpie, maar sy gaan hom nie weer vertrou nie.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening