Optelgoed is trougoed

Geen
Optelgoed is trougoed
In voorraad
ISBN
9780799396850
R95,00
Skrywer(s):
Liam de Wet het vir niks anders tyd as sy jongste boek wat by die uitgewers moet kom nie. Totdat hy vir Maryn Marais bewusteloos in die Drakensberge kry. Maar Maryn wil niks weet van ñ verhouding nie. Sy weet uit dure ondervinding dat mans nie vertrou kan word nie. Veral nie met jou hart nie.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening