Prof Fungus (1) zombie-tamaties_EBOEK

Geen
Prof Fungus (1) zombie-tamaties_EBOEK
ISBN
9780799361957
R106,00
Skrywer(s):
Eet jou groente ... voor hulle JOU eet!
Bennie en Jenny hou nie van groente nie.
Maar hulle is nogtans opgewonde oor professor Fungus se nuutste eksperiment.
Daar is egter GROOT fout met die tamaties in sy kweekhuis ... en kort voor lank spat die pitte behoorlik!

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening