Prof Fungus (2) ongelooflike miniatuur-avont_EBOEK

Geen
Prof Fungus (2) ongelooflike miniatuur-avont_EBOEK
ISBN
9780799361964
R106,00
Skrywer(s):
Bennie en Jenny het ’n KLEIN ou probleempie ...
Professor Fungus se nuutste uitvinding is fantasties. 
Die K.R.I.M.P. 3000 kan enige iets piepklein maak. 
Maar toe dinge in die laboratorium skeefloop, is dit die begin van ’n GROOT avontuur ...

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening