Prof Fungus (6) robotkrisis_EBOEK

Geen
Prof Fungus (6) robotkrisis_EBOEK
ISBN
9780799363081
R106,00
Skrywer(s):
Professor Fungus se nuwe robot is briljant. 
Bennie en Jenny is baie beïndruk met die B-Bot.
Daar is byna niks wat dié blikbrein nie kan doen nie. 
Maar iewers is ’n skroef los. 
En toe die robot in die verkeerde hande beland, is daar GROOT probleme ...

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening