Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur

Geen
Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur
In voorraad
ISBN
9780799352634
R115,00
Skrywer(s):
Bennie en Jenny het 'n KLEIN ou probleempie ... Professor Fungus se nuutste uitvinding is fantasties. Die K.R.I.M.P. 3000 kan enige iets piepklein maak. Maar toe dinge in die laboratorium skeefloop, is dit die begin van 'n GROOT avontuur ...
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening