Romanza

Romanza
JUNIE SE ROMANZAS!


SKRYWER VAN DIE WEEK

Alistair Ackermann

Alistair is ’n vryskut-illustreerder wat hou van musiek maak, lees, en mal is oor tekenprente. Sy werk sluit die gewilde Agent Snoet-reeks, Sonja Serfontein en die groot kaas, Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo, en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam in.