Liefde in die boendoes (EBOEK)

Geen
Liefde in die boendoes (EBOEK)
ISBN
9780639602523
Spesiale prys R56,70 Gewone prys R81,00
Skrywer(s):
Sy sal baie moet waag om sy hart te wen. Jani Kleinhans is ’n bleeksiel en almal weet dit. Daar is dus geen rede vir haar om opgewonde te wees oor ’n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie. Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids Ruan regtig in haar belangstel nie, en sy kan beslis nie kompeteer met ervare Tersia nie. Maar Ruan krap haar emosies lelik deurmekaar met sy alewige komplimente, sy donker oë en die rillings wat deur haar lyf gaan wanneer hy aan haar vat. En hy vat gereeld aan haar! Moet sy jag maak op die aantreklike toergids? Sy sal baie moet waag om sy hart te wen.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening