Liefde vir ’n feëprinses

Geen
Liefde vir ’n feëprinses (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799394382
R95,00
Skrywer(s):
Hy is NIE by die werkskontrak ingesluit nie! Inge se nuwe werk as die Jouberts se au pair beteken sy hoef nie meer slapelose nagte oor finansies te hê nie. Sy sal niks doen wat dié standvastigheid kan bedreig nie. Omdat sy die tweeling van kleins af grootgemaak het wen Inge gou Robbie se vertroue en liefde en raak John ook teen sy sin besonder geheg aan haar. Inge het nie tyd of plek in haar lewe vir verhoudings nie maar aangetrokkenheid tot haar baas die aantreklike John Joubert volg nie dié klousule nie en hy is nie by die werkskontrak ingesluit nie.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ons het gevind dat ander produkte wat jy graag sou wou!