Liewer as myself (EBOEK)

Geen
Liewer as myself (EBOEK)
ISBN
9780639606057
Spesiale prys R56,70 Gewone prys R81,00
Skrywer(s):
Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand! Stefanie de Villiers kry ’n onverwagse aanbod van haar kliënt, Madeleine Ebersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn trou. In ruil kry sy ’n grootsom geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry ’n gelukkige einde. Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand en net vir ’n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in ’n man belang wat met sy lewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterflik en onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltyd aangekondig word en hulle ’n huis moet deel.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening