Sterredief

Geen
Sterredief
In voorraad
ISBN
9780799397406
R95,00
Skrywer(s):
Gitte herstel van die mislukte verhouding met Tom en haar ma nooi haar na Sutherland om te help met ’n sterrekunde-konferensie wat sy aanbied. Een van die aanbieders - Pierre Winterbach - bly oor in haar ma se huis en daar is onmiddellik ’n vonk tussen Gitte en Pierre …
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening