Vandat ek kan onthou & Sonneblom-meisie (RomanzaLiefde)

Geen
Vandat ek kan onthou & Sonneblom-meisie (RomanzaLiefde)
ISBN
9780799393637
R29,99
Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is ’n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan ’n paar goed gevormde bene in ’n uitgewaste denim en bruingebrande arms. Onder ’n sonverbleikte John Deer-pet lag twee sjokoladebruin kykers en haar hart struikel oor sy ritme. BONUSKORTVERHAAL: Sonneblom-meisie – Frenette van Wyk Jean-Claude is op ’n donker plek in sy lewe, toe ’n mediese suster vol sonskyn in sy lewe verskyn. Met tyd leer hy daar is ook pyn in suster Maryn se lewe, maar sy hou haar gesig na die sonlig gerig.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening