Romanza Nostalgie: Madelie Human

Gradering:
80% of 100
Geen
Romanza Nostalgie: Madelie Human
In voorraad
ISBN
9780639605272
R125,00
Skrywer(s):
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Jy’s die een De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar’s skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in dié strak wetenskaplike skuil nie. Optelgoed is hougoed Brink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy’s van die bodorp en sy ’n motorwerktuigkundige. Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie hulle geskiedenis nie?
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening