Koerier ingesluit

RomanzaTien

Geen
RomanzaTien
In voorraad
ISBN
romanza10
R999,00
Skrywer(s):
Toets die water met RomanzaTien! RomanzaTien is ’n spesiale aanbiedding wat jou die geleentheid bied om een Romanza per maand vir die volgende tien maande te kry. Vir een betaling van R999,00 koerier ons vir jou ’n pragtige liefdesverhaal, en met jou eerste pakkie stuur ons vir jou ’n mooi sak en twee ekstra Romanzas! Koop vandag nog jou RomanzaTien, of koop hierdie aanbieding as ’n geskenk vir iemand spesiaal. Bederf jouself, bederf ander. B's & V's Geld. Slegs beskikbaar binne die Republiek van Suid-Afrika. Ander spesiale afslag geld nie. LAPA behou die reg om die RomanzaTien boek vir die maand uit die nuutste Romanza's te kies. Alle RomanzaTien kopers kry dieselfde boek wat daardie maand as RomanzaTien boek deur LAPA aangewys word. Boeke kan nie omgeruil word vir ander titels nie.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening