Suurlemoen!

In voorraad
ISBN
9780799342352-cfg
R141,00
Gratis elektroniese Studiegids beskikbaar.  Daar is 'n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin ... 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reëls oortree ...
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening