Tamara (EBOEK)

Geen
Tamara (EBOEK)
ISBN
9780799353051
R238,00
Skrywer(s):
Hul liefde vir mekaar skrei teen God en mens. Joshua Davel is Tamara se halfbroer, Groot Dawid se oudste. Maar Tamara wéét – hulle hoort saam, so was dit van die skepping af bedoel. Al stry Joshua ook hóé daarteen. Al soek hulle vir haar man. Tweede beste sal nooit goed genoeg wees nie. Toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek, bly Tamara alleen op die plaas agter. Maar die vraag bly spook: Is Joshua Groot Dawid se bloedseun? Ma Saar weet van sy geboorte, maar sy mag nie praat nie … Wat word van haar liefde as die oorlog die antwoord insluk? As Groot Dawid dit nie oorleef nie? En waar is ma Saar?
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening