Tersia se Namibdiamant

Geen
Tersia se Namibdiamant
In voorraad
ISBN
9780639600017
R95,00
Skrywer(s):
Die woestynlandskap van Namibië is die teenoorgestelde van Tersia se lowerryke tuiste in Durban, dit strook glad nie met haar Hollywood-lewensuitkyk nie. Is die blonde Duitser saam met wie sy later gidswerk doen by die spookdorp Kolmanskop werklik, soos haar oupa en ouma vermoed, ’n diamantsmokkelaar?
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening