Ver in die wêreld kittie

Gradering:
80% of 100
Geen
Ver in die wêreld kittie
In voorraad
ISBN
9780799382631
R285,00

Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar ? finansiële verknorsing en ? liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida ná ? beroerte te versorg.

Middle-aged Kittie and her elderly mother, Gertruida, have never seen eye to eye, but a financial predicament and a breakup force Kittie from London back to South Africa to take care of Gertruida after she suffers a stroke.

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening