Wat 'n ramp! 1: Breinslym

Geen
Wat 'n ramp! 1: Breinslym
Uitverkoop
ISBN
9780799366587
Spesiale prys R43,75 Gewone prys R175,00
Skrywer(s):

<st2:personname w:st=on>Stille Waters is ’n vaal, vervelige dorpie. Maar toe ’n eksperiment op ’n dag in profes-sor Pompelmoes se wetenskapklas ontplof en een van die kinders vol grillerige slym spat, het dit onverwagse gevolge. Zombies duik skielik oral op – desperaat om aan breeeiiins te smul!

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening