Z is vir Zakkie 1: Die rowwe resies

Geen
Z is vir Zakkie 1: Die rowwe resies
Uitverkoop
Slegs -27 links
ISBN
9780799379006
R80,00
Skrywer(s):

Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan ’n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook ’n splinternuwe kaskar. En hy het ’n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie ...

Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening