Zackie Mostert en die gemaskerde groen gevaar

Geen
Zackie Mostert en die gemaskerde groen gevaar
Uitverkoop
ISBN
9780799349634
R0,00
Skrywer(s):
Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent besluit om SUPERHELDE te word. Hulle gaan MOOI MEISIES red, SKURKE vastrek en MISDAAD uitroei! Maar ongelukkig lyk dit nie regtig of daar in Granaatstraat werk is vir twee superhelde nie. Totdat hulle 'n regte skelm teëkom ...
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening