Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie (EBOEK)

Geen
Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie (EBOEK)
ISBN
9780799359947
R81,00
Skrywer(s):
Zackie ontdek ’n ou boks in die buitekamer. Dis propvol dinge waarmee jy ONGELOOFLIKE kulkunsies kan doen! Hy en Vincent besluit om ’n vertoning by die skool aan te bied.
Maar dan loop een van Zackie se FANTASTIESE toertjies skeef ... en hy en Vincent is in GROOT MOEILIKHEID!
 EKSTRA:Ontdek die geheime van Zackie se kulkunsies agterin die boek!
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening