Zackie Mostert se groot grapboek

Geen
Zackie Mostert se groot grapboek
Uitverkoop
Slegs -28 links
ISBN
9780799355017
Spesiale prys R26,25 Gewone prys R105,00
Skrywer(s):
Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ...Die ondeunde Zackie en sy beste vriend, Vincent, het besluit om 'n boek propvol grappe bymekaar te maak. Lê van die lag met Zackie en Vincent se gunsteling-grappe! Meer as 200 grappies wat jou sal laat skater.
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening