AL J. Venter is al vir ongeveer 40 jaar ’n oorlogskorrespondent hoofsaaklik vir Jane’s Information Group. Hy het al ook boeke gepubliseer en dokumentêre films gemaak oor ’n wye veld van onderwerpe. Van sy vorige werke sluit in The Iraqi War Debrief: Why Saddam Hussein Was Toppled, War Dog: Fighting Other People’s Wars en Iran’s Nuclear Option: Tehran’s Quest for the Atom Bomb. Gebore in Suid-Afrika bevind hy hom nou in Londen.