Aletté-Johanni Winckler is ’n sakevrou, entrepreneur, skrywer en moeder van vier. Sy is ook die eggenoot van Heinz Winckler – die bekende sanger en kerkleier van LoveKey gemeente in die Wes-Kaap. Aletté-Johanni het in joernalistiek gegradueer en het aanvanklik in korporatiewe sake gewerk. Sy het later die vermaaklikheidswêreld betree as ’n beeldkonsultant en modestilis, waarna sy bekendheid verwerf het as TV-aanbieder en motiveringspreker. Aletté-Johanni is ook ’n gewilde skrywer wat al selfhelp boeke, oordenkings vir vroue, ’n kinderboek reeks wat internasionale bekendheid verwerf het, asook ’n huweliksboek saam met haar man, Heinz, geskryf het.

Aletté-Johanni Winckler

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.