Alicia Hanekom heet van Eendekuil in die Wes-Kaap, waar sy ’n onderwyser by die laerskool is. Sy het ’n man wat boer en twee pragtige kinders wat hulle besig hou. Sy is al van kleins af verlief op lees in Afrikaans en droom nog altyd van skryf. Sy vind ontvlugting in stories, en hulle hou haar rustig te midde ’n besige lewe.
Alicia hoop haar stories kan dieselfde ontspanning en vervoering bied aan haar lesers.