Annarie Linde het na die Laeveld verhuis vanuit die Suid-Kaap waar sy ’n hele paar jaar skoolgehou het. Haar grootste prestasie was om vier seuns groot te maak, en hulle bly tegelyk haar aansporing en ondersteuningsnetwerk. Sy is eindeloos geïnteresseerd in mense en in die wêreld rondom haar, en glo aan die mag van die liefde om sin te gee aan die lewe.

Annarie Linde

Winkel deur
Annarie Linde
Filter

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys