Beatrix Smith verhuis saam met haar man na Oudtshoorn, na sy aftrede. Sy glo ʼn mens moet drome hê. As ʼn boekwurm was dit hare om self te kon skryf soos haar gunstelingskrywers. Om die ATKV-skryfskool te kon bywoon, beskou sy as ʼn ingryping en seëning van God, want dit het haar in staat gestel om werk te maak van wat sy as ʼn onbereikbare droom beskou het. Sy is dankbaar vir elke geleentheid om agter haar rekenaar in te skuif, in die koppe van haar karakters te klim en hul stories te vertel.

Beatrix Smith

Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Haar Italiaanse prins (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  2. September 2024 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R374,00 Gewone prys R440,00
  3. September 2024 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  4. Haar Italiaanse Prins
    R110,00
  5. Januarie 2023 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R319,60 Gewone prys R376,00
  6. Januarie 2023 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R374,00 Gewone prys R440,00
  7. Net vier kort woordjies (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  8. Net vier kort woordjies
    R110,00
Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys