Calvyn van Niekerk was onder meer skrywer van honderde tydskrifverhale onder vyf skuilname, verhaleredakteur van Die Brandwag en Ster en redakteur van Keur. Hy is ook die skrywer van die romans ’n Tyd van toorn en Die derde graf, die jeugverhale Die held van Wagenpoort en Koning Kalahari, ’n aantal radiovervolgverhale en twee TV-reekse. Hy woon in Durban. Beskou asRoosterLys