As dosent in Afrikaans en Nederlands, het Chris van der Merwe in byna elke faset van taal- en letterkunde klas gegee, waaronder kursusse in Afrikaanse drama en prosa, asook literêre teorie. Hy het talle artikels in Afrikaans, Engels en Nederlands geskryf en was die skrywer, medeskrywer of redakteur van sewentien boeke. Sy navorsing het oor die jare veral gehandel oor sosiopolitieke kwessies en die ekspressie van moraliteit en waarheid in die letterkunde. Sedert die 1990’s het hy in sy navorsing veral begin fokus op tipiese kwessies in ’n postapartheid-Suid-Afrika – kwessies soos identiteit, trauma, skuld, vrees en vergifnis in ’n samelewing in oorgang. Met sy aftrede as professor in Afrikaans en Nederlands aan die einde van 2009 het die Universiteit van Kaapstad emeritusstatus aan hom toegeken.

Chris van der Merwe

Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Grenselose genade (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R185,00 Spesiale prys R148,00
  2. Boundless Grace (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R185,00 Spesiale prys R148,00
  3. Boundless Grace
    Rating:
    0%
    Gewone prys R220,00 Spesiale prys R176,00
  4. Grenslose genade
    Rating:
    0%
    Gewone prys R220,00 Spesiale prys R176,00
  5. Die net is gebreek (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R220,00 Spesiale prys R154,00
  6. The broken snare (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R220,00 Spesiale prys R154,00
  7. The Broken Snare
    Rating:
    0%
    Gewone prys R260,00 Spesiale prys R130,00
  8. Die net is gebreek