Uit Elize Parker se pen het al veertig publikasies in Engels en Afrikaans verskyn waaronder Christenfiksie-romans, dagstukkie-boeke, gebedeboeke en familie-saga’s. Sy is ’n radionuus-verslaggewer wat spesialiseer in omgewingsjoernalistiek en die skrywer van die troostantekolom, Liewe Elize, in die Huisgenoot. Sy woon in Kaapstad maar is op haar gelukkigste in ’n ou Jeep op ’n kronkelpad na waar sy as stadsjapie met kamera en mikrofoon voorspraak vir bedreigde diere en klimaatsverandering kan maak.

Elize Parker

Filter

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Waar die doringbome sing
    Gewone prys R290,00 Spesiale prys R232,00
  2. Awaiting the Harvest (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R195,00 Spesiale prys R136,50
  3. Awaiting the Harvest
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R80,50
  4. Stil vloei die Komati (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R270,00 Spesiale prys R189,00
  5. Stil vloei die Komati
    Rating:
    0%
    Gewone prys R320,00 Spesiale prys R160,00
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys