Elmarie Dercksen vertel nog altyd stories. Sy studeer musiek, letterkunde en teologie, waarmee sy ’n kreatiewe lewe bou. Sy is liedjiemaker, orkes-en koorleier, jazz-sanger, blogger, rubriekskrywer en gewilde spreker. Tans is sy predikant by die NG Kerk Bloubergstrand. Sy en haar gesin woon op Melkbosstrand, vanwaar sy oral pendel op haar motorfiets. Sy is lief vir mense, glo daarin om te lusiter, in te nooi en omarm, ongeag wie. Om ma te word was die mees kreatiewe werk wat sy nog moes doen. Sy skryf omdat sy nie langer kon uitstel nie. Dit is haar grootste avontuur en sy het nog baie stories om te vertel.

Elmarie Dercksen

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die gawe van groen (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R264,00
  2. Die gawe van groen
    R310,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys