Hans du Plessis se skeppende werk sluit ses digbundels, drie jeugromans en tien romans in. Hy verwerf onder meer die ATKV kinderboektoekenning vir Ditsem Dawid, ’n erepenning van die SA Akademie en die CBSA-prys vir godsdienstige werk vir die digbundel, Innie skylte vannie Jirre, waarvan daar nou reeds meer as 65 000 eksemplare verkoop is.